LOCAL FREE SHIPPING ON ALL ORDERS!

Klein Beertjie Praat Die Waarheid
Klein Beertjie Praat Die Waarheid

Klein Beertjie Praat Die Waarheid

Regular price
Sold out
Sale price
R 85.00
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Quantity must be 1 or more

Klein Beertjie praat die waarheid is ’n baie goeie manier om die kwessie van eerlikheid met 3- tot 6-jariges te bespreek. In hierdie avontuur is Klein Beertjie se maatjie baie kwaad vir hom toe hy vir hom jok. Mamma Beer vertel vir Klein Beertjie die verhaal van koningin Ester en hoe dit altyd beter is om die waarheid te praat – maak nie saak hoe moeilik dit is nie.