LOCAL FREE SHIPPING ON ALL ORDERS!

Pret Met Letters

Pret Met Letters

Regular price
Sold out
Sale price
R 105.00
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Quantity must be 1 or more

Ontwikkel jou kind se taalvaardigheid met prettige speletjies en lekkerlees-stories!
In Pret met letters kombineer Wendy Maartens 26 stories met prettige aktiwiteite om 5- tot 8-jariges se taalvaardigheid ’n hupstoot te gee. Wendy het woorde gekies wat ’n Bybelse inslag het, soos ark (A), Betlehemster (B) en Christen (C). Aktiwiteite soos soek die woorde en eenvoudige blokkiesraaisels sal sorg vir ure se pret vir besige lyfies.
Die antwoorde vir die speletjies word agter in die boek voorsien.