Bog Woordkies

Bog Woordkies

Regular price
R 499.00
Sale price
R 499.00
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Quantity must be 1 or more

Die beter blufspel

BogWoordKies © is op 20 Mei 2016 in die motor op pad na Hermanus “gebore” en is gebaseer op ʼn speletjie wat ons jare gelede op die plaas gespeel het. Ons het die ou plaas speletjie toegerus met ʼn bord en met Vat ʼn Kans-kaarte om die spel bietjie af te wissel.

Die speletjie is ontwikkel om saam met familie en vriende te geniet en u vir ʼn wyle van die elektroniese-juk te verlos. Hopelik sal daar soms wilde-woord definisies ontstaan wat u sal laat skaterlag.