Tyd Toer

Tyd Toer

Regular price
R 459.00
Sale price
R 459.00
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Quantity must be 1 or more

Tyd Toer is ‘n bordspel vir die hele familie. Toets jou geheue en probeer die tydlyn van jou speelkaarte ontsyfer deur hulle te rangskik van die oudste gebeurtenis tot die mees onlangse gebeurtenis.
Bv. Was die Taj Mahal-gebou voordat Jan van Riebeeck aan die Kaap geland het?
Verskerp jou algemene kennis en oud en jonk kan dit saam geniet. Daar is 215 speelkaarte in die pak in ses kategorieë.