Leer My Lees Vlak 1 (1): Hallo Tippie

Leer My Lees Vlak 1 (1): Hallo Tippie

Regular price
R 59.00
Sale price
R 59.00
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Quantity must be 1 or more

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie leesreeks met sy prettige illustrasies is saamgestel sodat dit nie net pret sal wees om te lees nie, maar ook woordeskat en leesbegrip sal bevorder. 

Elke boek in die reeks bevat:

- ’n Kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners;

- Helder, kindervriendelik illustrasies;

- ’n Woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.

Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld - dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!