Slimkoppe Taal En Spelling Afrikaans Huistaal Graad 3

Slimkoppe Taal En Spelling Afrikaans Huistaal Graad 3

Regular price
R 119.00
Sale price
R 119.00
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Quantity must be 1 or more

Die Slimkoppe Vaardigheidsreeks: Taal en spelling is spesifiek vir Suid-Afrikaanse kinders ontwikkel en volgens die Suid-Afrikaanse kurrikulum geskryf. Kinders, ouers en onderwysers sal dit maklik vind om taalreëls te hersien en te konsolideer.
 
Hierdie Slimkoppe Vaardigheidsboeke vir taal en spelling sluit die volgende in: 
  • ’n Omvattende inhoudsopgawe om vinnig by die regte taalstruktuur uit te kom
  • ’n Inleidende storie oor die Slimkoppe-karakters, om spel- en taalreëls in ’n spesifieke konteks te leer en te oefen
  • Kassies met belangrike taal- en spelreëls aan die begin van elke nuwe afdeling
  • ’n Verskeidenheid vrae en aktiwiteite om kinders te help om taal- en spelreëls te bemeester
  • Ten slotte, oefentoets met puntetoekennings aan die einde van die boek, om die kind se begrip en kennis te toets.
  • PLUS! Al die antwoorde is aan die einde van die boek.