Slimkoppe Vaardighede Handskrif Graad 1-3

Slimkoppe Vaardighede Handskrif Graad 1-3

Regular price
R 75.00
Sale price
R 75.00
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Quantity must be 1 or more

Slimkoppe Vaardigheidsboek vir Handskrif is spesiaal ontwikkel om jou kind in graad 1 tot 3 met sleutelvaardighede van die Suid-Afrikaanse Kurrikulum te help. Die werkboek bied aktiwiteite op verskillende vlakke sodat jou kind stadig op die eerste vlak kan wegspring en geleidelik na die meer gevorderde aktiwiteite op die derde vlak kan vorder. Slimkoppe word geskryf deur ervare Suid-Afrikaanse onderwysers en bevat waardevolle notas, wenke en antwoorde vir ouers.