Slimkoppe Werkboek Wiskunde Graad 7

Slimkoppe Werkboek Wiskunde Graad 7

Regular price
R 165.00
Sale price
R 165.00
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Quantity must be 1 or more

Wiskundewerkboek wat al die aspekte van die Graad 7-Wiskundekurrikulum dek. Volledige antwoorde, sowel as notas en wenke, is ingesluit. Kenmerke - Geskryf deur ervare Suid-Afrikaanse wiskundeonderwysers. Helder, kleurryke illustrasies wek belangstelling en sorg vir humor. Ouer, slimmer, snaakser Slimkoppe met wie kinders hulle kan identifiseer. Voordele - Help kinders wiskunde oefen en hersien. Graadsewes sal dol wees oor leer saam met die koel, moderne, ondeunde karakters. Hierdie titel bevat relevante, vermaaklike werkbladsye vir Wiskunde en volg, soos al die titels in die reeks, die nuutste SA kurrikulum