4 Letter woorde(diere)

4 Letter woorde(diere)

Regular price
R 59.00
Sale price
R 59.00
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Quantity must be 1 or more

4 letter woorde (diere en insekte) leer kinders vanaf 5 jaar en ouer om woorde te spel en herken. Elkeen van die kaarte is in 4 dele verdeel. So het jy bv. 'n prentjie van 'n tier wat in 4 dele verdeel is. Elke deel het 'n stukkie van die tier op, ASOOK een letter van die woord TIER. As jy dus die prentjie pak, sal die woord outomaties reg wees, en as jy die woord pak, moet die prentjie outomaties reg wees.