Slimkoppe Ek Is Vyf

Slimkoppe Ek Is Vyf

Regular price
R 109.00
Sale price
R 109.00
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Quantity must be 1 or more

Slimkoppe Ek is Vyf! is 'n volkleur-aktiwiteitsboek, ontwikkel om vyfjariges sleutelvaardighede te help aanleer terwyl hulle speel-speel aktiwiteite aanpak saam met die liewe Slimkoppe-karakters. Agter in die boek is stap-vir-stap-notas vir ouers.