Die Bybel (Roesbruin/Goud)

Die Bybel (Roesbruin/Goud)

Regular price
R 499.00
Sale price
R 249.00
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Quantity must be 1 or more

Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) bied ’n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by duisende lesers.
Die NLV standaard-uitgawes spog nou met ’n verskeidenheid nuwe en opwindende omslae.

• 9 punt lettergrootte
• Dubbelkolom-uitleg
• 8 volkleur-kaarte
• Merklint
• Duimgrepe
• Bladsye goudgerand