Die Rooikop, Die Leeu En Die Handgranaat

Die Rooikop, Die Leeu En Die Handgranaat

Regular price
R 189.00
Sale price
R 85.00
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Quantity must be 1 or more

Die afgelope tyd voel dit vir Adele asof ’n groot hand haar wêreld gevat en dit geskud het. Sedert die begin van die jaar vaar sy skielik vrot in kuns. By die huis voel dit asof dinge ook skielik verander. En dit alles begin die middag toe sy van die skool af kom en ’n leeu in hulle tuin ontdek ...