Eerste Leesboeke : Skaam Spokie

Eerste Leesboeke : Skaam Spokie

Regular price
R 132.00
Sale price
R 132.00
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Quantity must be 1 or more

Eerste Leesboeke : Skaam Spokie

Al wat Spokie graag wil hê, is ’n maatjie, maar as jy ’n spook is, is dit nogal moeilik. Dan is daar ’n Pampoen-spook-partytjie - gaan Spokie dalk uiteindelik ’n maatjie raakloop?