Lana en Rakker 4 :  Die Pajamapartytjie

Lana en Rakker 4 : Die Pajamapartytjie

Regular price
Sold out
Sale price
R 75.00
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Quantity must be 1 or more

Dit is amper Lana se verjaardag, en sy beplan 'n pajamapartytjie. Maar sy is 'n bietjie bekommerd. Wat as niemand na haar partytjie wil kom nie? Dan erken Lana se nuwe maat, Lisa, dat sy bang is vir honde. En in Lana-hulle se huis is daar geen wegkomkans van die spelerige Rakker nie. Kan Lana en Rakker dit die beste verjaardag-pajamapartytjie ooit maak? Die pajamapartytjie is die vierde boek in 'n splinternuwe reeks van agt boeke. Jong diereliefhebbers sal versot wees op Lana en die ondeunde Rakker se avonture. 'n Humoristiese lekkerlees-reeks met prettige illustrasies.