Reenboogrant Maats : Omnibus 2 (3 in 1)

Reenboogrant Maats : Omnibus 2 (3 in 1)

Regular price
R 249.00
Sale price
R 135.00
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Quantity must be 1 or more

Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar sussie Sunette se lewe – die Reënboogrant-jare! In die Reënboogrant Maats-boeke is Shani-hulle op laerskool, en hulle beleef allerlei opwindende avonture – van ’n geheimsinnige hanswors wat sy verskyning tydens ’n skooluitstappie maak, tot ’n wetenskap-ekspo wat lelik skeefloop. Hierdie omnibus bevat die volgende drie titels uit dié gewilde reeks: ’n Nag van angs Die hanswors Teddie se geheim