Vyf Minute Stories Vir 1 Jariges

Vyf Minute Stories Vir 1 Jariges

Regular price
R 175.00
Sale price
R 175.00
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Quantity must be 1 or more

Geniet 'n vyf minute storie elke dag van die week met hierdie opwindende versameling wat spesiaal vir 1 jariges geskryf is. Ontmoet 'n hondjie wat mal daaroor is om kiekeboe te speel, 'n paar skattige bere en vele meer oulike karakters. Met 7 prettige stories sal kinders graag hierdie stories oor en oor wil hoor.