Vyf Minute Stories Vir 3 Jariges

Vyf Minute Stories Vir 3 Jariges

Regular price
R 175.00
Sale price
R 175.00
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Quantity must be 1 or more

Geniet 'n vyf minute storie elke dag van die week met hierdie opwindende versameling wat spesiaal vir 3 jariges geskryf is. Ontmoet vir Jan wat mal daaroor is om kostuums aan te trek, Madie wat in die ruimte wil vlieg en nog vele meer. Met 7 prettige stories sal 3 jariges graag hierdie stories oor en oor wil hoor.