{"title":"Story Books","description":"","products":[{"product_id":"slaaptydstories-vir-seuns","title":"Slaaptydstories vir Seuns","description":"\u003cp\u003eSlaaptydstories vir Seuns\u003c\/p\u003e","brand":"SPESHIRL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":26265815613504,"sku":"13933 Speshirl^","price":235.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0207\/5593\/9392\/products\/Slaaptydstories-vir-Seuns.jpg?v=1756734751"},{"product_id":"nog-13-spookstories","title":"Nog 13 Spookstories","description":"\u003cspan\u003eHet jy senuwees van staal? Is jy nie bang om laatnag alleen in die bed te le en lees terwyl die wind buite waai en die takke teen jou ruite krap nie? Skrik jy nie vir stories oor gedaantes wat snags in die donker rondsluip nie? Dan is hierdie net die boek vir jou! Hierdie splinternuwe versameling bevat nog 13 verhale wat jou bloed yskoud sal laat word. So, maak toe die vensters, klim in jou bed... en maak gereed om die gedaantes te ontmoet wat snags in die donker ronddwaal.\u003c\/span\u003e","brand":"LAPA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":26265867747392,"sku":"5109 Lapa^","price":295.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0207\/5593\/9392\/files\/9780799358896.jpg?v=1756734037"},{"product_id":"maroelaboomstories","title":"Maroelaboomstories","description":"\u003cspan\u003eElke aand teen skemer klim die trop bobbejane tot bo in die groot maroelaboom. Die son sak vinnig en die nag is op pad ... Wil jy ook soos die klein bobbejaantjies weet waarom olifante nie in neste woon nie; waar koedoes aan hul gedraaide horings kom en hoe buffels hulle strepe verloor het? Dan is hierdie storiebundel met 15 diereverhale net vir jou!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e","brand":"LAPA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45147278442748,"sku":"9780799395068 Lapa","price":229.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0207\/5593\/9392\/files\/maroelaboomstories.jpg?v=1756733817"},{"product_id":"reenboogrant-maats-omnibus-2-3-in-2","title":"Reenboogrant Maats : Omnibus 2 (3 in 1)","description":"\u003cdiv aria-hidden=\"false\" role=\"tabpanel\" aria-labelledby=\"tab-label-description\" data-role=\"content\" id=\"description\" class=\"data item content\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product attribute description\"\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003eKom deel in die lekkerste tye van Shani en haar sussie Sunette se lewe – die Reënboogrant-jare! In die Reënboogrant Maats-boeke is Shani-hulle op laerskool, en hulle beleef allerlei opwindende avonture – van ’n geheimsinnige hanswors wat sy verskyning tydens ’n skooluitstappie maak, tot ’n wetenskap-ekspo wat lelik skeefloop. Hierdie omnibus bevat die volgende drie titels uit dié gewilde reeks: ’n Nag van angs Die hanswors Teddie se geheim\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv aria-expanded=\"false\" aria-selected=\"false\" aria-controls=\"reviews\" data-collapsible=\"true\" role=\"tab\" id=\"tab-label-reviews\" data-role=\"collapsible\" aria-labeledby=\"tab-label-reviews-title\" class=\"data item title\" tabindex=\"0\"\u003e\u003c\/div\u003e","brand":"LAPA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45147324547324,"sku":"9780799389494 Lapa^","price":199.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0207\/5593\/9392\/files\/reenboogrant_maats_omnibus_2_rgb_1.jpg?v=1756734632"},{"product_id":"blom-in-die-hare","title":"Blom In Die Hare","description":"\u003cspan\u003eIn haar grootwordjare in die laat tagtigs dra vroue skreeuhelder neonkleure, skouerkussings en groot hare. Maar nie háár aanneemma nie en ook nie Kaila sélf nie. Sy skáám haar! \u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eHaar ma is kerklik en koeklik en oorgewig en nie regtig lief vir haar nie.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eKaila word bespot en leer verwerping ken op vele vlakke.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eDaar is ’n gevaarlike, verbode aantrekkingskrag tussen haar en haar Wiskunde-onderwyser. Sal hy die liefde van haar lewe wees?\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e   \u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eNá ’n motorongeluk wat ernstige letsels laat, verdwyn Kaila se ma spoorloos. Die onsekerheid en verlange spook lank daarna nog by haar.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eAs enkelouer stort sy jare later al haar liefde uit op haar seun, Sebastian. As hy tog net nie bevriend was met Bertina, die wildewragtige dogter van Max Viljoen, nie! Toe Bertina swanger raak, staan Kaila se seun se toekomsdrome gevaar om verpletter te word. \u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eWat gemaak met die swangerskap wat soveel mense se lewe in skerwe laat spat? Max is vasbeslote dat sy dogter nie alleen met die baba in die arms gaan bly staan nie terwyl Kaila haar seun wil beskerm. Eintlik het Kaila en Max mekaar nodig, maar Kaila se hart breek wanneer sy die pyn in haar jong seun se oë sien.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eEn Kaila weet, sy weet, ’n mens het meer nodig as ’n blom in jou hare om gelukkig te wees.  \u003c\/span\u003e","brand":"LAPA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45147586920700,"sku":"9780799387575 Lapa","price":209.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0207\/5593\/9392\/files\/9780799387575.jpg?v=1756732788"},{"product_id":"soos-n-diep-waterkuil","title":"Soos N Diep Waterkuil","description":"\u003cdiv aria-hidden=\"false\" role=\"tabpanel\" aria-labelledby=\"tab-label-description\" data-role=\"content\" id=\"description\" class=\"data item content\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product attribute description\"\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003eTwee slagoffers, twee moordenaars en kinders wat met reëlmaat verdwyn. Speur-adjudant Jaap (Boel) Helberg ondersoek die saak. Een slagoffer is ’n invloedryke sakeman se vrou. Hy is ’n man met ’n diaboliese stokperdjie: veghonde. Die ander moordenaar hou van raaiselspeletjies. Hy bel Helberg met die slagoffer se selfoon, vertel hom waar hy haar lyk kan kry en stuur vir hom ’n video van hoe sy vermoor word. Daar is ’n reël; net hy mag by die ondersoek betrokke wees, anders ... En sy is die derde slagoffer. Die ander twee is in ’n verlate, skemer plek, in donker water wat nooit son sien nie, by ’n groot swart kruis wat met son kom en gaan. Helberg is geskok toe hy uitvind wat die ryk sakeman se stokperdjie is en wie sy vrou vermoor het. In die makabere klimaks waarop dit uitloop skiet die moordenaar hom. Helberg herwin sy bewussyn in die hospitaal en hoor dat sy vrou vermis word. Toe hy genoegsaam herstel het, soek hy na sy vrou. Hy kry haar in die plek waar die lyke van die twee vroue in die donker waterkuil is. Sy leef nog. Haar ontvoerder is die moordenaar van drie vroue; iemand wat Helberg nooit sou verdink nie.\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv aria-expanded=\"false\" aria-selected=\"false\" aria-controls=\"reviews\" data-collapsible=\"true\" role=\"tab\" id=\"tab-label-reviews\" data-role=\"collapsible\" aria-labeledby=\"tab-label-reviews-title\" class=\"data item title\" tabindex=\"0\"\u003e\u003c\/div\u003e","brand":"LAPA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45147603828988,"sku":"9780799388312 Lapa","price":239.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0207\/5593\/9392\/files\/soos_n_diep_waterkuil_mobi_1.jpg?v=1756734918"},{"product_id":"kringloop","title":"Kringloop","description":"\u003cspan\u003eReine Duvenage, ’n tweedejaar kunsstudent en finalis in die universiteit se debutantekompetisie, trek die aandag van ’n sluipjagter wat jong vrouens teiken. Sy oorleef ’n wreedaardige aanranding, maar hou emosionele en fisieke letsels oor. Pieter Taljaard, die speurder wat die saak moet oplos, se ondersoek lei hom na verskeie mans met wie sy in kontak was.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eGedurende haar herstelproses kwalifiseer Reine deur afstandonderrig as onderwyser. Sy aanvaar as Renette Mouton ? pos by ’n plattelandse hoërskool in die laeveld omdat die jagter steeds bedrywig is ná twee jaar.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eHaar poging om anoniem te bly en nie weer ’n slagoffer te word nie, word bemoeilik toe mans uit haar verlede onverwags in die dorp opdaag en die sluipjagter haar opnuut begin treiter. Onseker oor die identiteit van die sluipjagter wantrou sy almal, ook Charl de Jongh, die finale jaar kliniese assistent wat haar behandel het, Jacques Ritsen, die verteenwoordiger van Frey Skoonheidshuis wat haar geborg het, Francois Booyens en Carlo von Brandis van Erasmus Foto-ateljee wat haar foto’s geneem het, en die ontwerper, Giorgio van Jolie Mam’selle Boetiek wat haar rok ontwerp het vir die debutantebal. Selfs Stefan Treurnicht, die blinde klavierstemmer lyk vir haar verdag.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eOndanks die teenwoordigheid van haar troue waghond beland sy weer in die sluipjagter se strik. Kan Pieter Taljaard die leidrade betyds ontrafel om ’n moord te voorkom?\u003c\/span\u003e","brand":"LAPA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45147630928124,"sku":"87773 Lapa","price":319.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0207\/5593\/9392\/files\/9780799387773.jpg?v=1756733640"},{"product_id":"die-vyfde-aspoester","title":"Die Vyfde Aspoester","description":"\u003cspan\u003e’n Donkerkopmeisie se liggaam word in ’n agteraf hotel in ’n Aspoester-uniform gevind. Haar linkervoet se tone is afgesny sodat die voet in die glasskoen kon pas. Haar oë is netjies verwyder. Daarna is haar nekaar gekloof sodat sy haar kon doodbloei.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e“Hoe sal jy voel as ek dieselfde met jóú dogter doen? Haar naam is mos Franci?”\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eDit is wat die elektronies vermomde stem vir doktor Olaf Demeyer, forensiese profileerder, vra terwyl hy die dossierfoto’s van die moordtoneel bestudeer.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e“Hoekom sou jy dieselfde met my dogter wou doen?”\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e’n Koggellaggie klink op. “Dit is wat jy moet uitvind, Doktor. Kom ons \u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003ekyk of  jy werklik so baie vir verontregde vroue omgee soos wat die media \u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003ebeweer. En kom ons kyk of jy my betyds met jou agtste sintuig kan uitoorlê.”\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eDie lyke van nog drie meisies word binne ’n paar dae gevind. Olaf besef hy sal \u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003ebaie diep in sy eie donker profiel moet delf na die waarheid as hy wil verhoed \u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003edat sy enigste dogter die vyfde slagoffer van die Aspoestermoordenaar word. \u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eHerinneringe aan sy traumatiese kinderjare, sy oordrewe skuldgevoelens \u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003een sy fobie vir lemme, maak nie sy taak vir hom ligter nie. Intussen voel hy \u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003ehoe die uurglas baie vinnig vir Franci leeg loop.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e","brand":"LAPA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45147693318396,"sku":"9780799387544 Lapa","price":219.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0207\/5593\/9392\/files\/9780799387551_1_1.jpg?v=1756733117"},{"product_id":"wilde-klawer","title":"Wilde Klawer","description":"\u003cspan\u003eMcKenna Wilde het ’n spesiale gawe om deur aanraking te “sien”. Vir hierdie ekstrovert is dit eerder ’n vloek as ’n seën. In haar reis na selfaanvaarding leer McKenna dat intimiteit sonder liefde bloot ’n gejaag na wind is.\u003c\/span\u003e\n\u003cdiv\u003e\n\u003cbr\u003e\n\u003cp\u003eMcKenna Wilde has a special gift: she can “see” through touch. For this extrovert, it’s more of a curse than a blessing. In her journey to self-acceptance, McKenna learns that intimacy without love is like chasing the wind\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"LAPA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45147772977404,"sku":"4994 Lapa","price":319.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0207\/5593\/9392\/files\/9780799384994.jpg?v=1756735409"},{"product_id":"kupido-com","title":"Kupido.com","description":"\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eLéa weet ’n ou soos Philip Cronjé sal nooit in haar belang stel nie. Maar dan skep haar beste vriendin vir haar ’n vals profiel op Kupido.com, en kort voor lank is daar iemand wat met Léa wil gesels – Philip!\u003c\/span\u003e","brand":"LAPA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45617911464188,"sku":"3829 Lapa^","price":229.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0207\/5593\/9392\/files\/41839039-1-zoom.jpg?v=1756733647"},{"product_id":"elikser","title":"Elikser","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eLily Linvelt se enigste missie is om 'n oeroue blommetjie in Ierland, in die Burren, te vind. Sy moet 'n elikser maak om haar ma te red wat 'n paar maande gelede deur 'n bloedsuiervlermuis in die einste Burren gebyt is. Terwyl sy daar is, ontmoet Lily vir Sterling Ashford. Hy is 'n natuurbewaarder en -kenner en hy help vir Lily om die seldsame blommetjies op te spoor. Hy is beeldskoon en enigmaties. Geheimsinnig en verleidelik. Sy hele wese drup van â€¦ betowering. Lily kom egter voor meer uitdagings te staan. Sy ontdek 'n geheim oor Sterling wat die wind uit haar seile neem en 'n bonatuurlike wêreld vir haar oopsluit, een wat sy gedink het net in fantasiee bestaan. Cobalt, die parfumeur by wie sy enfleurage leer doen, en sy honde het boonop hulle eie duistere agenda. Die magiese blommetjies groei ook net in die diepste gevaarlikste deel van die Graganwoud en vele vyandige wesens staan haar en Sterling tee om betyds die elikser vir haar ma te maak\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"LAPA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45790870405372,"sku":"9780639604220 Lapa","price":300.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0207\/5593\/9392\/files\/elikser.jpg?v=1756733237"},{"product_id":"tania-brink-3-in-1-omnibus","title":"Tania Brink 3 in 1 Omnibus","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eLees nou drie van Tania Brink se gewildste tienerliefdesverhale in een lekkerleesliefdesomnibus! My hart is vol graffiti Lara het die perfekte ou. Maar wanneer sy en haar beste vriendin, Vanessa, 'n artikel vir 'n tienertydskrif moet skryf oor graffiti, ontmoet hulle 'n regte graffitikunstenaar wat hulle aan 'n opwindende nuwe wêreld bekend stel ... My eerste soen en ander dinge wat jou uit die bloute kan tref Toe Reza op haar blog vertel van haar rampspoedige afspraak met 'n ou van die seunskool, het dit onverwagte gevolge. Skielik kan sy uit honderde ouens kies â€“ en een van hulle sal die kans kry om haar op 'n droom-date te vergesel ... Ouens is nie pizzas nie Anja en Zanelle werk vir die Desembervakansie in 'n pizzarestaurant by die see, en dan ontmoet hulle twee aantreklike boeties â€¦ en dinge raak warmer as â€˜n Meksikaanse pizza met ekstra chilli-sous!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"LAPA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45790886723836,"sku":"9780639603957 Lapa","price":249.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0207\/5593\/9392\/files\/9780639603964.jpg?v=1756735009"},{"product_id":"verkleurmannetjie","title":"Verkleurmannetjie","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eToe Marco sy biologiese pa ontmoet, is dit die antwoord op baie vrae. Die regte\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eantwoord, want Dirk du Toit is iemand soos wie hy graag wil wees.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eDie eintlike vrae kom egter nog. Wat nou van die mense wat Marco in die stad\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eagtergelaat het? Wat is sy halfbroer se probleem? En Dirk se vrou s'n? Word hy\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eagtervolg? \u003c\/span\u003e\u003cspan\u003eSoos die titel belowe, is Verkleurmannetjie nie net een soort storie nie. Hier is\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003emeer ratverwisselings en onthullings as in 'n hele TV-reeks, deur 'n skrywer wat\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eweet hoe 'n tiener se kop werk \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"LAPA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45792488423676,"sku":"9780639608136 Lapa","price":279.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0207\/5593\/9392\/files\/9780639603964_e70b25c0-f65d-447d-8420-c2dc1b00308f.jpg?v=1756735316"},{"product_id":"liewe-mamma","title":"Liewe Mamma","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eHelen se gemaklike lewe verander oornag toe sy in selfverdediging ñ inbreker doodskiet. Dis die begin van haar grootste nagmerrie en sy het dit nooit voorsien wat sy alles sou doen om haar gesin te beskerm nie. Hierdie is ’n domestic noir en is oorspronklik in Nederlands geskryf. Dit is ook in Engels vertaal vir die VSA-mark.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"LAPA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45792591610108,"sku":"99189 Lapa","price":369.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0207\/5593\/9392\/files\/9780639603964_95aa659f-02bc-40d2-8c90-66f31ea5cf48.jpg?v=1756733753"},{"product_id":"romanza-omnibus-n-man-vir-altyd","title":"Romanza Omnibus - 'n Man Vir Altyd","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eHierdie omnibus is ’n samestelling van drie van Marilé Cloete se vorige Romanzas, Man van min woorde, Man met ’n missie en Man van sy woord.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eMan van min woorde:\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eFrancesca begeer ’n Duitse herdershond, maar Henri van der Merwe dink nie sy’s ’n geskikte baas nie. Sy sál ’n hond kry, besluit sy, maar sy moet verbete keer dat Henri agterkom sy wil hom ook hê.  \u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eMan met ’n missie:\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eHy gaan haar nader trek, syne maak. Suutjies, sonder dat sy dit weet. Al is hy ’n haastige man. Maar selfbeheersing, ontdek Lukas Bezuidenhout, is ’n moeilike ding. En ’n harder hardekwas as Mignon kry jy nie.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eMan van sy woord:\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eNá twintig jaar is Lourens terug om sy regmatige plek in sy dogter se lewe in te neem. Maar wat van Bianca? Kan hy verwag dat sy die seer van die verlede vergeet en nuut begin?\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"LAPA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45792833405180,"sku":"85403 Lapa","price":209.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0207\/5593\/9392\/files\/9780639603964_50cc5942-4eb1-4627-8a95-d8c8020bebb8.jpg?v=1756734662"},{"product_id":"forgotten-fairy-tales-of-brave-brilliant-girls","title":"Forgotten Fairy Tales Of Brave \u0026 Brilliant Girls","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eForgotten Fairy Tales of Brave and Brilliant Girls is a collection based on eight traditional folk and fairy tales which haven’t become as well known as, for example, Cinderella and Sleeping Beauty, partly perhaps because their heroines didn’t meet Victorian ideals of beauty, passivity, and innocence. Fairy tales come from an oral tradition, so they were always changing — until the Victorians wrote them down, when they stayed the same for many years. To have meaning today, it’s important that fairy tales change with the times. So in this series, after their heroic and clever deeds, the girls don’t always end up getting married and settling down. They go off and have other adventures of their own. Every story may not end in instant marriage, but good triumphs over evil and there is always a happy ending. Stories included are: Kate Crackernuts, Snow White and Rose Red, The Sleeping Prince, Maid Maleen, Clever Molly, The Unusual Princess, A Cloak of Rushes, and Tam Lin.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46089953214716,"sku":"66429 Booksite","price":379.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0207\/5593\/9392\/files\/46205397.jpg?v=1756733405"},{"product_id":"keegan-en-samier-3-die-strokiesprent-kompetisie","title":"Keegan En Samier 3 : Die Strokiesprent Kompetisie","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie avonture van Keegan, Samier en Samia gaan voort!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eKeegan kry die geleentheid om 'n plakkaat te ontwerp wat sy gunstelingskrywer se nuwe strokiesprent adverteer - en die wenner kan die boek se bekendstelling bywoon! Hy is vreeslik opgewonde ... maar die skool se boelie, Brent Petersen, dreig om al sy planne in die wiele te ry ...\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e​\u003c\/span\u003e\u003cspan\u003eHierdie reeks vul 'n belangrike gaping in die mark vir diverse en verteenwoordigende stories vir beginnerlesers.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"LAPA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46089953345788,"sku":"7703 Lapa^","price":109.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0207\/5593\/9392\/files\/keegan_samier_3_die_strokiesprent-kompetisie_high_res_1_1.jpg?v=1756733612"},{"product_id":"sanri-steyn-9-die-geraamte-se-geheim","title":"Sanri Steyn 9 : Die Geraamte Se Geheim","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDaar is 'n nuwe seun in Sanri en Markus se klas; en hy het 'n buikspraakpop wat soos 'n geraamte lyk. Maar is Bennie Bene regtig net 'n pop? En is Jamahl werklik 'n goeie buikspreker? Superjoernalis Sanri Steyn stel ondersoek in!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"LAPA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46089954263292,"sku":"9780799397840 Lapa","price":235.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0207\/5593\/9392\/files\/9780799397840.jpg?v=1756734683"},{"product_id":"the-supreme-lie","title":"The Supreme Lie","description":"\u003cp\u003eTwice Carnegie medal winning Geraldine McCaughrean's enthralling new novel is set in a world paralysed by natural disaster and dangerous lies.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cbr\u003eFifteen-year-old Gloria is maid to Afalia's tyrannical Head of State, Madame Suprema. When the country is hit by unprecedented flooding, Madame Suprema runs away, fearing she will be blamed for the crisis. To cover up this cowardly act, Gloria is made to step into Madame Suprema's shoes and is thrust into a world of corrupt and desperate politicians. As Gloria becomes aware of the forces toying with her every move, she must take decisions that could save, or end, thousands of lives - including her own...\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cbr\u003eA brilliant and darkly funny commentary on our present times by one of our greatest writers.\u003c\/p\u003e","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46089954328828,"sku":"70686 Booksite","price":235.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0207\/5593\/9392\/files\/TheSupremeLie-9781474970686.jpg?v=1756735026"},{"product_id":"vakansiepret-3-die-kolwyntjie-kompetisie","title":"Vakansie Pret 3: Die Kolwyntjie-Kompetisie","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003e‘n Kompetisie vir meesterbakkers op Duinebaai! Jana en Alisha sien mekaar net wanneer hulle gesinne vakansie hou op Duinebaai. En hierdie vakansie beloof om baie opwindend te wees. Alisha kry ‘n pamflet wat ‘n kolwyntjie-kompetisie aankondig. Dit maak almal opgewonde, selfs vir Jana se jonger boetie Tiaan. Jana en Alisha oefen sommer reeds voor die kompetisie hoe om kolwyntjies te bak. By die kompetisie verloop dinge nie so seepglad nie. ‘n Kat wat gejaag word deur ‘n hond storm by die kompetisie in en voor enige iemand kan keer, is die deelnemers se kolwyntjies op die vloer. Gelukkig kan Jana en Alisha die kompetisie red … Skielik lyk dit of vandag die beste dag ooit gaan word!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"LAPA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46089955737852,"sku":"94016 Lapa","price":189.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0207\/5593\/9392\/files\/Vakansiepret-3-Die-kolwyntji-kompetisie-800x800.jpg?v=1756735291"},{"product_id":"wetenskaap-vyte","title":"Wetenskaap Vyte","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eWetenskaap bestaan uit ’n versameling speelse, onderste-bo wonderlike en snaakse vyte oor die mens, die aarde en die sommer nog baie ander dinge in die heelal. ’n Heerlike boek vol fiktiewe feite wat nuuskierige agies vir ure sal laat glimlag.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"LAPA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46089955868924,"sku":"9780639600406 Lapa","price":162.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0207\/5593\/9392\/files\/152103_60f297403a3075.59121425_9780639600406_1200x1863_a92eb3fd-4439-43a1-927d-ca2a0f85c5e0.webp?v=1756735396"},{"product_id":"whats-a-girl-gotta-do","title":"What's A Girl Gotta Do?","description":"\u003cp\u003eHOW TO START A FEMINIST REVOLUTION:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e1. Call out anything that is unfair on one gender,\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e2. Don't call out the same thing twice (so you can sleep and breathe),\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e3. Always try to keep it funny,\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e4. Don't let anything slide. Even when you start to break...\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eLottie's determined to change the world with her #Vagilante vlog. Shame the trolls have other ideas...\u003c\/p\u003e","brand":"BOOKSITE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46089956327676,"sku":"15021 Booksite","price":199.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0207\/5593\/9392\/files\/71llWSvPXEL._AC_UF1000_1000_QL80.jpg?v=1756735398"},{"product_id":"best-knock-knock-jokes-ever-jokes-for-kids-white-book","title":"Best Knock Knock Jokes Ever (Jokes For Kids) (white book)","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eKnock, knock. Who’s there? Figs. Figs who? Figs the doorbell; it’s broken.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eWho's that knocking on your door? You better make sure it’s not another one of those silly jokes!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eOrange you going to answer the door? Lettuce in; it’s cold! Stopwatch you’re doing and open the door! Isma lunch ready yet?\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eBest Knock-knock Jokes Ever, Jokes For Kids\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e\u003cspan\u003e will give you all the material you need to get your family, friends, and neighbors laughing out loud, and perhaps wishing they could shut the front door!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003c!----\u003e","brand":"CUM","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46106825883900,"sku":"9781424562961 CUM","price":99.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0207\/5593\/9392\/files\/9781424562961_front.jpg?v=1756732777"},{"product_id":"fiona-the-hippo-bulk-4-books-in-1","title":"Fiona The Hippo Bulk (4 Books in 1)","description":"\u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eFiona The Hippo Begin Reader Collection\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e\u003cspan\u003e is a Level One I Can Read story geared for children learning to sound out words and sentences.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eBeginning readers will enjoy learning more about Fiona in this Level One I Can Read book. Fiona the hippo was born six weeks before her due date. The whole world watched as this tiny baby hippo learned to eat, walk, and swim. Her courage and spunk helped her become a happy, healthy hippopotamus.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003c!----\u003e","brand":"CUM","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46106882638076,"sku":"31182 CUM","price":165.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0207\/5593\/9392\/files\/9780310131182_front_022f81d3-3ae2-4f79-8dd3-778361065ab3.jpg?v=1756733329"},{"product_id":"avonture-op-die-plaas-3-hansie-vlieg-weg","title":"Avonture Op Die Plaas (3) - Hansie Vlieg Weg","description":"\u003cp\u003eAvonture Op Die Plaas (3) - Hansie Vlieg Weg\u003c\/p\u003e","brand":"SPESHIRL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46371019522300,"sku":"9781920660024 Speshirl^","price":115.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0207\/5593\/9392\/files\/2749742483.jpg?v=1756732715"},{"product_id":"avonture-op-die-plaas-6-n-indringer-op-die-plaas","title":"Avonture Op Die Plaas (6) - 'n Indringer Op Die Plaas","description":"\u003cp\u003eAvonture Op Die Plaas (6) - 'n Indringer Op Die Plaas\u003c\/p\u003e","brand":"SPESHIRL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46371019555068,"sku":"9781920660055 Speshirl","price":115.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0207\/5593\/9392\/files\/Avonture_op_die_Plaas_6_800x_ecacc799-a493-4e8f-8d57-53d69748ea75.webp?v=1756732717"},{"product_id":"avonture-op-die-plaas-10-jag-die-jagter","title":"Avonture Op Die Plaas (10) - Jag Die Jagter","description":"\u003cp\u003eAvonture Op Die Plaas (10) - Jag Die Jagter\u003c\/p\u003e","brand":"SPESHIRL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46371025322236,"sku":"9781920660093 Speshirl","price":125.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0207\/5593\/9392\/files\/1455199309.jpg?v=1756732711"},{"product_id":"avonture-op-die-plaas-11-katjies-in-nood","title":"Avonture Op Die Plaas (11) - Katjies In Nood","description":"\u003cp\u003eAvonture Op Die Plaas (11) - Katjies In Nood\u003c\/p\u003e","brand":"SPESHIRL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46371025387772,"sku":"60109 Speshirl","price":115.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0207\/5593\/9392\/files\/1455203637.jpg?v=1756732712"},{"product_id":"avonture-op-die-plaas-4-boel-dolla","title":"Avonture Op Die Plaas (4) - Boel \u0026 Dolla","description":"\u003cp\u003eAvonture Op Die Plaas (4) - Boel \u0026amp; Dolla\u003c\/p\u003e","brand":"SPESHIRL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46371028664572,"sku":"9781920660031 Speshirl","price":115.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0207\/5593\/9392\/files\/1455173739.jpg?v=1756732716"},{"product_id":"avonture-op-die-plaas-1-gertjie-se-uitstappie","title":"Avonture Op Die Plaas (1) - Gertjie Se Uitstappie","description":"\u003cp\u003eWelcome to the farm-tastic Avonture Op Die Plaas (1) - Gertjie Se Uitstappie. Get ready for a wild and wacky adventure with Gertjie!\u003c\/p\u003e","brand":"SPESHIRL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46371031384316,"sku":"9781920660000 Speshirl","price":115.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0207\/5593\/9392\/files\/1455142207.jpg?v=1756732713"},{"product_id":"avonture-op-die-plaas-12-sirkus","title":"Avonture Op Die Plaas (12) - Sirkus","description":"\u003cp\u003eAvonture Op Die Plaas (12) - Sirkus\u003c\/p\u003e","brand":"SPESHIRL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46371032432892,"sku":"60116 Speshirl","price":115.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0207\/5593\/9392\/files\/2749766059.jpg?v=1756732713"},{"product_id":"die-krimpvarkies-wegkruipertjie","title":"Die Krimpvarkies - Wegkruipertjie","description":"\u003cp\u003eDie Krimpvarkies - Wegkruipertjie\u003c\/p\u003e","brand":"SPESHIRL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46371036725500,"sku":"9781920660697 Speshirl","price":149.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0207\/5593\/9392\/files\/1452462623.jpg?v=1756733112"},{"product_id":"avonture-op-die-plaas-9-die-vreeslike-voelverskrikker","title":"Avonture Op Die Plaas (9) - Die Vreeslike Voëlverskrikker","description":"\u003cp\u003eAvonture Op Die Plaas (9) - Die Vreeslike Voëlverskrikker\u003c\/p\u003e","brand":"SPESHIRL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46371040231676,"sku":"60086 Speshirl","price":112.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0207\/5593\/9392\/files\/Avonture_op_die_plaas_boek_9_800x_118c6e6f-2d2d-4757-bebf-9ea5daa5aa27.webp?v=1756732719"},{"product_id":"roosville-raaisels-1-die-vlinderdief","title":"Roosville Raaisels 1 : Die Vlinderdief","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eKarla is geskok om uit te vind dat iemand die raar en kosbare Blou Morf-vlinders uit die Skoenlapperhuis waar haar ma werk gesteel het â€“ en nou kan haar ma dalk haar werk verloor!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eSaam met haar nuwe vriende Kumiko en die tweeling Douw en Devan besluit sy om ondersoek in te stel en die vlinders te red  saam met haar ma se werk.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eHierdie boek, die eerste titel in 'n nuwe reeks, is 'n prettige en avontuurlustige speurverhaal vir jong lesers deur Marita van Aswegen en pragtig geillustreer deur Cheslea Taylor.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"LAPA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46610497962236,"sku":"9781776353262 Lapa^","price":155.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0207\/5593\/9392\/files\/9781776353262.jpg?v=1756734664"},{"product_id":"heiliger","title":"Heiliger","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eIn die paar dae voor Kersfees neem Hendrik en Amalia se lewe ’n onverwagse wending, iets waarvoor hulle nooit voorsiening gemaak het nie. Maar wat vir hulle ’n nuwe era in hulle verhouding sou kon wees, word verdonker deur ’n verskriklike voorval waarvoor Hendrik in hegtenis geneem word.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eNóg Amalia, ’n staatsaanklaer op Witteberg, nóg Hendrik se knap prokureur kan verhoed dat hy opgesluit word – deels vir sy eie veiligheid, deels omdat ’n lafhartige speurder sy mag misbruik. Wat voorbereiding vir ’n heugelike gebeurtenis en Kersfees moes word, word dae waarin Hendrik intiem met die binnekant van ’n sel en dié se bewoners kennis maak.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eDaar word van moord gepraat op die taxibaas se seun wat deur ’n dwaalkoeël getref word en dis die taxibaas se woord teen Hendrik s’n. Boonop leef die grensoorlog steeds in Hendrik se gedagtes; die nagmerrie toe hy ’n makker wat deur die Kubane gevange geneem is, gaan red het. Dekades later buk ’n Kubaanse dokter oor hom in ’n hospitaal. En as Hendrik gemeen het dat Amalia veilig is, het hy ’n fout gemaak …\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"LAPA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46610498683132,"sku":"9780799385212 Lapa","price":209.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0207\/5593\/9392\/files\/9780799385212.jpg?v=1756733498"},{"product_id":"stillewe","title":"Stillewe","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eIn ’n skoendoos vol papiere wat Lizette de Klerk by haar bejaarde ma kry, ontdek sy ’n brief van haar oupa. Dié versoek dat ’n bedrag geld aan die Italiaanse De Lucas-gesin betaal word. Haar oupa het gedurende die Tweede Wêreldoorlog in Italië geveg en is daar gewond. Presies wat tussen haar oupa en die De Lucasgesin gebeur het, is nie duidelik nie, maar dit stuur Lizette op ’n speurtog na Italië. Hier onthul die geskiedenis van oupa Isak se verbintenis met Isabella De Lucas sigself soos ’n skildery, laag-op-laag en ontroerend mooi. In Italië, aan huis van haar galante gasheer, die kunsprofessor en kunstenaar Alphonso Lombardi, leer Lizette die ware betekenis van la dolce vita ken.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"LAPA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46610498879740,"sku":"05944 Lapa","price":339.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0207\/5593\/9392\/files\/stillewe_high_res.jpg?v=1756734969"},{"product_id":"13-spookstories","title":"13 Spookstories","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eGlo jy in spoke? Is daar regtig allerlei bangmaakgoed wat in die nag rondloop? Maak dig toe die gordyne, klim in jou bed, trek die duvet styf om jou skouers … en laat die 13 stories in hierdie boek jou koue rillings gee!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"LAPA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46610499141884,"sku":"46572 Lapa","price":255.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0207\/5593\/9392\/files\/41hQomLUzuL._AC_SY580.jpg?v=1756732182"},{"product_id":"n-kas-vol-monsters-omnibus-6-in-1","title":"'n Kas Vol Monsters Omnibus (6 in 1)","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eIs jy braaf genoeg om die kas oop te maak?\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eDenver se kas is 'n geheime ingang na 'n kasteel vol monsters – en hope avontuur! Maak die kasdeure wawyd oop met hierdie 6-in-1 omnibus van al die gewilde Kas Vol Monsters-boeke!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"LAPA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46610499272956,"sku":"9780799392425 Lapa","price":319.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0207\/5593\/9392\/files\/9780799392425.jpg?v=1756734031"},{"product_id":"moenie-hierdie-boek-eet-nie","title":"Moenie Hierdie Boek Eet Nie!","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eMoenie hierdie boek eet nie! bevat 365 rympies (en 'n bonusrympie vir 'n skrikkeljaar) wat kinders (en grootmense!) heeljaar sal laat skaterlag! Daar's rympies oor oupas en oumas, goggas, krieket, ruimtevaarders, seerowers, spoke, skool-toilette, Kersvader en krokodille \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"LAPA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46610499305724,"sku":"9780639602554 Lapa","price":359.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0207\/5593\/9392\/files\/9780639602554.jpg?v=1756733955"},{"product_id":"storm-dragon","title":"Storm Dragon","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eStorm! Storm! Rain raps the window, wind rattles the door. \"Let's look for storm dragons,\" says Grandpa. \"Watch out, dragons. We're coming!\" Off they go, Grandpa and grandchild, down to the beach for a wild and wonderful adventure â€¦ They find dragon footprints, dragon jewels, and even a dragon baby, but what will happen when they find the REAL Storm Dragon?\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"LAPA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46610499862780,"sku":"04572 Lapa","price":209.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0207\/5593\/9392\/files\/9780639604572.jpg?v=1756734975"},{"product_id":"magical-tales-for-bedtime","title":"Magical Tales For Bedtime","description":"\u003cp\u003eMagical Tales For Bedtime\u003c\/p\u003e","brand":"SPESHIRL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46625007927548,"sku":"700371 Speshirl","price":229.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0207\/5593\/9392\/files\/9781782700371_Cover.webp?v=1756733778"},{"product_id":"eerste-leesboeke-hond-in-n-rok","title":"Eerste Leesboeke : Hond In 'n Rok","description":"\u003cp\u003eEerste Leesboeke : Hond In 'n Rok\u003c\/p\u003e","brand":"SPESHIRL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46625008058620,"sku":"60420 Speshirl^","price":129.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0207\/5593\/9392\/files\/357989_6184de6c581068.64957400_9781920660420_287x400_e55129d5-7a46-4e78-a1cf-08e3341f0fab.jpg?v=1756733209"},{"product_id":"grotbaba","title":"Grotbaba","description":"\u003cp\u003eGrotbaba\u003c\/p\u003e","brand":"SPESHIRL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46625008451836,"sku":"92025 Speshirl","price":179.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0207\/5593\/9392\/files\/335471_61714530dd3999.97471454_9780624092025_551x700_7f4467c5-49bd-451c-8a0f-286205ea9c04.webp?v=1756733481"},{"product_id":"eerste-leesboeke-mnr-snor","title":"Eerste Leesboeke : Mnr Snor","description":"\u003cp\u003eEerste Leesboeke : Mnr Snor\u003c\/p\u003e","brand":"SPESHIRL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46625008779516,"sku":"46484 Speshirl","price":129.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0207\/5593\/9392\/files\/mnr-snor-leesvlak-oranje-reader9781928446484-930408_1080x_21b6e48d-2932-493a-8946-6189103b2a9d.webp?v=1756733210"},{"product_id":"eerste-leesboeke-skooluitstappie-vir-superhelde","title":"Eerste Leesboeke : Skooluitstappie Vir Superhelde","description":"\u003cp\u003eEerste Leesboeke : Skooluitstappie Vir Superhelde\u003c\/p\u003e","brand":"SPESHIRL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46625008812284,"sku":"9781928446491 Speshirl","price":132.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0207\/5593\/9392\/files\/363854_63f07be6cccd01.49050950_9781928446491_266x400_b2ebe51e-e5a8-47a2-8898-5c5e978b7d10.jpg?v=1756733211"},{"product_id":"eerste-leesboeke-zoem-spring-spring","title":"Eerste Leesboeke : Zoem \u0026 Spring! Spring!","description":"\u003cp\u003eEerste Leesboeke : Zoem \u0026amp; Spring! Spring!\u003c\/p\u003e","brand":"SPESHIRL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46625008910588,"sku":"46132 Speshirl","price":129.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0207\/5593\/9392\/files\/356839_64067dc069ae17.53025157_9781928446132_285x400_e46470c3-a052-4167-b2f8-3f4914dc9709.jpg?v=1756733213"},{"product_id":"ster-en-die-skugter-vyf","title":"Ster En Die Skugter Vyf","description":"\u003cp\u003eSter En Die Skugter Vyf\u003c\/p\u003e","brand":"SPESHIRL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46625008976124,"sku":"90793 Speshirl","price":139.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0207\/5593\/9392\/files\/23934.png?v=1756734948"},{"product_id":"albertus-die-jakkalsie-4-wil-nie-slaap-nie","title":"Albertus Die Jakkalsie 4: - ... Wil Nie Slaap Nie","description":"\u003cp\u003eAlbertus Die Jakkalsie 4: - ... Wil Nie Slaap Nie\u003c\/p\u003e","brand":"SPESHIRL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46676921123068,"sku":"46248 Speshirl ^","price":149.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0207\/5593\/9392\/files\/AlbertusJakkalsie4_Wilnieslaapnie_800x_4495f623-0ffb-4809-a140-f473e98bb27a.jpg?v=1756732654"},{"product_id":"waar-of-vals","title":"Waar of Vals?","description":"\u003cdiv\u003eWanneer is dit waarheid en wanneer is dit lieg?\u003cbr\u003eHoekom is dit sleg om ander mense te bedrieg?\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003eLees in hierdie storie hoe Karien se hart amper gebreek het omdat sy te veel kere gejok het.\u003c\/div\u003e","brand":"SPESHIRL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46676921549052,"sku":"46736 Speshirl","price":169.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0207\/5593\/9392\/files\/3855389812.jpg?v=1756735368"},{"product_id":"skoert-nagmerries","title":"Skoert, Nagmerries!","description":"\u003cp\u003eIs jy vir die donker bang?\u003cbr\u003eWoon daar ’n monster in jou gang?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKom lees in hierdie storie van Jaco, wat ook saans bang was, maar toe geleer het om sy nagmerries op hulle maermerries te skop!\u003c\/p\u003e","brand":"SPESHIRL","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46676921581820,"sku":"46712 Speshirl","price":169.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0207\/5593\/9392\/files\/3855182482.jpg?v=1756734749"}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0207\/5593\/9392\/collections\/4023_lego_lunch_box_bright_red_95ec88ba-364f-4015-b2a3-01dcb772d0eb.jpg?v=1559745543","url":"https:\/\/www.toyville.co.za\/collections\/story-books\/tania-brink-3-in-1-omnibus.oembed","provider":"Toyville - South Africa","version":"1.0","type":"link"}