My Eerste Voel en Vind : Plaas

Regular price
Sold out
Sale price
R 149.00
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Quantity must be 1 or more

Hierdie opwindende nuwe reeks interaktiewe boeke is ’n prettige manier om jou baba aan die wonderwêreld van boeke bekend te stel! Die duursame kartonboeke het groot flappies om prettige raai-raaispeletjies te speel, en daar is verskillende interessante teksture op elke dubbelblad en op die voorblad sodat klein vingertjies speel-speel kan leer! Elke boek bevat helder, lewendige illustrasies en ritmiese, herhalende teks om vroeë taalvaardighede te ontwikkel.