50 Prutpotgeregte

50 Prutpotgeregte

Regular price
Sold out
Sale price
R 239.00
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Quantity must be 1 or more

Woelige weeksdae wat fyn verdeel word tussen werk, skool, sport en huiswerk beteken nie dat aandete moet bestaan uit gebakte boontjies op roosterbrood nie. 50 Prutpotgeregte wys vir jou hoe om met behulp van jou prutpot (slow cooker) en minimale voorbereiding heerlike bredies, sop, sappige braaistukke en selfs poeding kan gaarmaak terwyl jy aandag aan belangriker dinge skenk. Al die resepte maak gebruik van bestanddele wat reeds in jou koskas is of maklik by jou plaaslike supermark bekombaar is. Die resepte bestaan uit treffers soos: Hoender-en-rooiwynstowe met kruiekluitjies; Romerige Sweedse frikkadelle; Gevlokte beesvleis; Koolrolletjies; Murgpampoentjiesop; Hongaarse ghoelasj; Italiaanse varkboud; Geurige biefkerrie; Sjokoladekoek; Sjokolade-en-grondboontjiebotterpoeding; 50 Prutpotgeregte gee ook wenke oor hoe om jou prutpot optimaal te gebruik en te versorg.