Dis uiteindelik tyd om te vertrek! Die kar is gepak en die woonwa aangehaak. Die vakansie begin - die jakkalse is op pad see toe! Maar Albertus is ’n bietjie bekommerd ... Hoe kan ’n mens pret hê as jy ver van jou vriende af is?