Babalela: Los Ons Uit!

Babalela: Los Ons Uit!

Regular price
Sold out
Sale price
R 149.00
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Quantity must be 1 or more

Diep, diep in 'n donker bos, waar die son net soms deur die takke loer, woon die Babalela en al sy maats. Op 'n dag kom 'n klomp mense met vangnette en toue. Hulle wil die Babalela en sy maats vang. Meermoskat, Knortand, Potifant, Wrrrumpie en die Fripperwakkies is baie bang. Maar die Babalela het 'n plan. Hy gaan nie toelaat dat enige iemand hulle weer in bokse sit nie ... Lees die artikel onder op ons tuisblad en 'Kinder en tieners'-tuisblad om jou gratis Mp3-voorlesing van hierdie boek af te laai.