{"product_id":"briewe-van-mieliepit","title":"Briewe Van Mieliepit","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eHallo Liefsteling!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eOntmoet vir Mieliepit: ’n baie pittige troetelhoender van Bloemfontein. ’n Bietjie lui (sal sy self erken), en baie lief vir gesels, skryf sy die allersnaakste briewe aan ene Liefsteling. Sy vertel stories oor Jaco en Janet, die twee kinders in die huis, en alles wat hulle aanvang.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eSoos alle broers en susters baklei hulle soms lelik, en soos alle kinders vertel hulle soms nie heeltemal die waarheid nie. Gelukkig is Mieliepit altyd daar om hulle te help. Elke storie bevat ’n bietjie pitkos om die leser te laat nadink, sowel as ’n Bybelgedeelte om verder te gaan lees, en ’n gebed wat die leser kan bid. Party storiebriewe het selfs aktiwiteite vir die lesers om te doen.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"LAPA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":50791063650556,"sku":"9780639604589 Lapa","price":209.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0207\/5593\/9392\/files\/images_cef953c4-cae0-44f4-bf3e-d50749608494.jpg?v=1785763245","url":"https:\/\/www.toyville.co.za\/products\/briewe-van-mieliepit","provider":"Toyville - South Africa","version":"1.0","type":"link"}