Bybel Stories Vir Beginners Tydlose Verhale

Regular price
Sold out
Sale price
R 265.00
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Quantity must be 1 or more

Tydlose Bybelverhale vir kleuters.

 

Maak jou kind se eerste Bybellees-ervaring iets on-vergeetliks met Bybelstories vir beginners.

Hierdie Kinderbybel spog met lewendige, illustrasies wat kinders van 3-6 jaar sal fassineer. Kinders sal die prentjies geniet van Noag wat die olifant in die ark inhelp, Jona wat binne-in die groot vis bid en vele meer. Die helder illustrasies op elke bladsy, meer as 90 kort stories uit die Ou en Nuwe Testament en 'n woorde-lys agter in die boek maak hierdie Bybelstorieboek die perfekte boek om kinders aan die stories en karakters van die Bybel bekend te stel.

Bybelstories vir beginners, met sy hope pret en tydlose verhale vir kleuters, is die ideale geskenk vir elke jong kind.