Dagbeplanner Ringbind 2023 Asst
Dagbeplanner Ringbind 2023 Asst
Dagbeplanner Ringbind 2023 Asst
Dagbeplanner Ringbind 2023 Asst

Dagbeplanner Ringbind 2023 Asst

Regular price
Sold out
Sale price
R 85.00
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Quantity must be 1 or more

Dagbeplanner 2023 is ’n praktiese 12-maande-dagbeplanner wat aan elke vrou se behoeftes sal voldoen. Die beplanner kan gerieflik plat oopmaak en dit bevat ’n inspirerende teksvers vir elke week en meer as genoeg plek vir aantekeninge.
Hierdie dagbeplanner bied die volgende:
• Weekbeplanner vir Januarie 2023 tot Desember 2023
• ’n Kalender vir 2023
• ’n Lys openbare vakansiedae
• ’n Inspirerende teksvers vir elke week
• Plek vir adresse en telefoonnommers