Die Bybel vir kinders

Die Bybel vir kinders

Regular price
R 135.00
Sale price
R 135.00
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Quantity must be 1 or more

Hierdie tydlose stories uit die Bybel is die ideale manier om kinders tussen 3 en 6 jaar aan die Bybel bekend te stel.

    In Die Bybel vir kinders word bekende Bybelstories gekombineer met kostelike waterverf-illustrasies. Kinders sal die stories uit die Ou en Nuwe Testament oor God se verhouding met sy kinders geniet. Die stories sluit in Abraham se groot trek, die mure van Jerigo, Daniël in die leeu kuil, Jesus se geboorte in Betlehem, die laaste ete en ander.

     Die pragtige illustrasies en tydlose teks maak hierdie Bybel die ideale geskenk vir klein hartjies. Beide kinders en ouers sal dit koester.