Die Manjifieke Ontwaking Van Mel

Die Manjifieke Ontwaking Van Mel

Regular price
R 349.00
Sale price
R 349.00
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Quantity must be 1 or more

Vir Mel is haar eie melkweg skitterend. Sy het wat sy wil hê, sy is wie sy wil wees. Sy maak die reëls en sy dra nie maskers nie, want sy is in beheer. Maar skielik maak ’n veel groter ster haar verskyning: Isabella, ʼn ongevraagde toevoeging tot die gesin. En boonop besef Mel dat haar beroepskeuse as mediese suster ʼn ode was aan haar oorlede ma. Susterwees was dalk haar ma se passie, maar is dit regtig hare?