Die Storm Word Stil Spons

Regular price
Sold out
Sale price
R 29.00
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Quantity must be 1 or more

Jesus het op ‘n keer sy dissipels in ‘n groot storm gehelp deur vir hulle te wys Hy het die mag om ‘n storm stil te maak.

Met sy lekker-om-aan-te-vat sponsbladsytjies sal Die storm word stil gou kleingoed se gunsteling boekie word wanneer hulle hulle eerste Bybelstories begin lees.