Ek Hou Van Boeke

Ek Hou Van Boeke

Regular price
R 122.00
Sale price
R 122.00
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Quantity must be 1 or more

‘n Sjimpansee vertel van sy gunstelingboeke: van boeke oor ruimtevaarders tot boeke oor seerowers. Ja, hy hou regtig van boeke! Van watter tipe boeke hou jy? Snaakse boeke? Bangmaak-boeke? Boeke oor monsters en seerowers? Boeke met sjimpansees? Waarvan jy ook al hou, daar is iets in hierdie boek vir jou!