{"product_id":"ek-kan-lees-ester-en-die-koning","title":"Ek Kan Lees - Ester En Die Koning","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDit is nooit te vroeg om vir jou kleinding te begin lees nie. Daar is soveel voordele daaraan verbonde om boeke saam met klein kindertjies te lees. Lees verskaf die boustene vir hulle taalvaardigheid, stimuleer verbeelding en help kinders om van die wêreld om hulle te leer. Om vir ’n kind te lees is ’n ervaring wat ’n lewenslange liefde vir lees en leer bevorder. Die \u003c\/span\u003e\u003ci\u003eEk kan lees!\u003c\/i\u003e\u003cspan\u003e-reeks is die ideale manier om jou kind se leesvaardighede te ontwikkel en terselfdertyd hulle geestelike ontwikkeling aan te wakker.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eIn die \u003c\/span\u003e\u003ci\u003eEk kan lees!\u003c\/i\u003e\u003cspan\u003e-reeks se beginnersvlak word 3- tot 6-jariges bekendgestel aan die wonderlike wêreld van lees met geloofsgebaseerde stories om hulle te lei om God se Woord lief te hê. In \u003c\/span\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eEster en die koning\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e\u003cspan\u003emoet die dapper Ester, ’n jong Joodse meisie wat koningin word, haar mense probeer red. Sal die koning na haar luister? Is dit hoekom God haar koningin gemaak het?\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eDie eenvoudige taalgebruik, woordherhaling en kleurvolle illustrasies in hierdie boekie is ideaal vir saamlees-tyd met jou kleinding.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e• Ontwikkel kinders jaar se leesvaardighede en wakker terselfdertyd hulle geestelike ontwikkeling aan.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e• Die eenvoudige taalgebruik, woordherhaling en kleurvolle illustrasies in hierdie boekie is ideaal vir saamlees-tyd met jong kinders.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Esther and the King.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"CUM","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46632799535356,"sku":"KDS851 CUM","price":85.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0207\/5593\/9392\/files\/9780638009057_front_b2e84924-16ed-477c-b53a-adc26237cf96.webp?v=1756733218","url":"https:\/\/www.toyville.co.za\/products\/ek-kan-lees-ester-en-die-koning","provider":"Toyville - South Africa","version":"1.0","type":"link"}