{"product_id":"ek-lees-self-8-jakkals-en-wolf-wil-boer","title":"Ek Lees Self (8) Jakkals En Wolf Wil Boer","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003e'n Liefde vir lees is een van die grootste geskenke wat jy jou kind kan gee!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eHierdie reeks is die perfekte wegspringplek vir beginnerlesers. Vind uit wat gebeur as Skilpad op 'n dag besluit hy wil vlieg, lag lekker vir Hasie se slim plan om Olifant en Seekoei te laat toutrek, en ontdek wat gebeur as Wolf op 'n dag skaap-klere aantrek!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie \u003cem\u003eEk lees self\u003c\/em\u003e-reeks bestaan uit ses pragtig ge-llustreerde boeke, elkeen met 'n prettige dierestorie wat in eenvoudige taal oorvertel word\u003cstrong\u003e \u003c\/strong\u003esodat beginner-lesers dit maklik kan baasraak.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eElke boek bevat ook nuttige wenke wat ouers kan help om die jongklomp se leeslus aan te wakker\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"LAPA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46898258968828,"sku":"07986 Lapa","price":119.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0207\/5593\/9392\/files\/9780639607986.jpg?v=1756733227","url":"https:\/\/www.toyville.co.za\/products\/ek-lees-self-8-jakkals-en-wolf-wil-boer","provider":"Toyville - South Africa","version":"1.0","type":"link"}