Ek Lees Self: Skilpad Leer Vlieg

Regular price
Sold out
Sale price
R 65.00
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Quantity must be 1 or more

Die Ek lees self-reeks bestaan uit ses pragtig geillustreerde boeke, elkeen met ’n prettige dierestorie wat in eenvoudige taal oorvertel word sodat beginner-lesers dit maklik kan baasraak. Elke boek bevat ook nuttige wenke wat ouers kan help om die jongklomp se leeslus aan te wakker.