Hoe Om N Haas Te Vang

Hoe Om N Haas Te Vang

Regular price
Sold out
Sale price
R 89.00
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Quantity must be 1 or more

Hierdie boek, geskryf deur niemand anders nie as die beroemde Nare Ou Wolf, is ’n fantastiese gids propvol wen-wenke vir enige iemand wat van plan is om ’n haas te vang. Maar maak seker jy hou jou oe oop vir bere, bonsende vere met ’n bietjie te veel veerkrag, en natuurlik jou eie strikke …
Vir honger wolwe is die boek ’n wenner, en dit is boonop geskryf deur ’n kenner!. Hou jy van haasbredie en haaspastei?. Kom leer hoe om ’n haas in die hande te kry!. Hierdie boek, geskryf deur niemand anders nie as die beroemde (of is dit berugte?) Nare Ou Wolf, is ’n fantastiese gids propvol wen-wenke vir enige iemand wat van plan is om ’n haas te vang. Ja, lek gerus solank jou lippe af vir ’n sappige hasie! Maar maak seker jy hou jou oe oop vir bere, bonsende vere met ’n bietjie te veel veerkrag, en natuurlik jou eie strikke … ’n Lekkerlagboek deur die internasionale topverkoperskrywer Claire Freedman, geillustreer deur die briljante Monika Filipina.