{"product_id":"klein-beertjie-leer-om-te-deel","title":"Klein Beertjie Leer Om Te Deel","description":"\u003cp\u003eIn Klein Beertjie leer om te deel wil Klein Beertjie nie sy dennebol met Eddie Eekhoring deel nie. Dit is totdat Pappa Beer vir hom vertel van ’n seuntjie in die Bybel wat sy middagete van vyf broodjies en twee vissies met Jesus gedeel het. Jesus het dié kos toe gebruik om vir 5 000 mense kos te gee!\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"CUM","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46412243468540,"sku":"KDS822 CUM","price":85.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0207\/5593\/9392\/files\/9781431626625_front_c33104e9-222e-4e25-aaa6-8a04005b02b7.jpg?v=1756733623","url":"https:\/\/www.toyville.co.za\/products\/klein-beertjie-leer-om-te-deel","provider":"Toyville - South Africa","version":"1.0","type":"link"}