{"product_id":"klein-beertjie-praat-die-waarheid","title":"Klein Beertjie Praat Die Waarheid","description":"\u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eKlein Beertjie praat die waarheid\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e\u003cspan\u003e is ’n baie goeie manier om die kwessie van eerlikheid met 3- tot 6-jariges te bespreek. In hierdie avontuur is Klein Beertjie se maatjie baie kwaad vir hom toe hy vir hom jok. Mamma Beer vertel vir Klein Beertjie die verhaal van koningin Ester en hoe dit altyd beter is om die waarheid te praat – maak nie saak hoe moeilik dit is nie.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"CUM","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":46411287593212,"sku":"KDS840 CUM","price":85.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0207\/5593\/9392\/files\/9780638008906_front_937b5626-81ac-4bf2-a993-2022a4d12518.jpg?v=1756733625","url":"https:\/\/www.toyville.co.za\/products\/klein-beertjie-praat-die-waarheid","provider":"Toyville - South Africa","version":"1.0","type":"link"}