Lana en Rakker 5 :  Vakansie By Die See

Lana en Rakker 5 : Vakansie By Die See

Regular price
Sold out
Sale price
R 75.00
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Quantity must be 1 or more

Lana en haar gesin gaan die vakansie by haar ouma-hulle kuier. Ouma is baie gestel daarop dat haar huis netjies moet wees, maar Lana se hondjie, Rakker, hou van omkrap ... Kan Rakker dit regkry om Ouma se hart te steel?