Liewe Mamma

Liewe Mamma

Regular price
R 319.00
Sale price
R 159.00
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Quantity must be 1 or more

Helen se gemaklike lewe verander oornag toe sy in selfverdediging ñ inbreker doodskiet. Dis die begin van haar grootste nagmerrie en sy het dit nooit voorsien wat sy alles sou doen om haar gesin te beskerm nie. Hierdie is ’n domestic noir en is oorspronklik in Nederlands geskryf. Dit is ook in Engels vertaal vir die VSA-mark.