My Bybelstorieboek Oor Jesus

My Bybelstorieboek Oor Jesus

Regular price
R 289.00
Sale price
R 289.00
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Quantity must be 1 or more

Reis met 100 stories deur die Bybel en ontdek hoe dit alles oor Jesus gaan.

Die Bybel vertel een storie, en dit gaan oor Jesus.

Hierdie oulike, interaktiewe Bybelstorieboek gee kinders die groot prentjie oor God se storie. My Bybelstorieboek oor Jesus bevat 100 stories wat heenwys na Jesus en is ’n opwindende reis deur die Bybel. Die prentjies word ook lewendig met die app wat gratis afgelaai kan word met ’n QR-kode in die boek.

Elke storie in My Bybelstorieboek oor Jesus wys vir ses- tot tienjarige kinders hoe God die hele tyd beplan het om mense te red.