
’n Prettige boek oor dankbaarheid met lig-en-loer-venstertjies.
’n Prettige en baie interaktiewe reeks moedig kinders aan om na te dink oor hulle wêreld en wat belangrik is. Deur die kreatiewe gebruik van lig-en-loer-venstertjies wat illustrasies in die storie afwissel met ooreenstemmende hedendaagse tonele word die stories meer persoonlik vir kinders