My Prentjie Bybel Vir Jong Lesers

My Prentjie Bybel Vir Jong Lesers

Regular price
R 265.00
Sale price
R 265.00
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Quantity must be 1 or more

In Die prentjie-Bybel vir jong lesers word uit­ge­soek­te Bybelstories lewendig met oulike, kleurvolle illustra­sies.

Hierdie boek met sy 11 Ou-Testamentiese stories en 15 Nuwe-Testamentiese stories wys vir kleuters wie God is en wat Hy gedoen het. Dit is spesiaal ont­wikkel met kort stories vir jong lesers.

Die prentjie-Bybel vir jong lesers sal kleintjies op­gewonde maak oor God se wêreld.