{"product_id":"ontdekkingsreis-deur-die-bybel-vir-kinders","title":"Ontdekkingsreis Deur Die Bybel Vir Kinders","description":"\u003cspan\u003eDave Strehler bied met \u003c\/span\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003e’n Ontdekkingsreis deur die Bybel – vir kinders\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e\u003cspan\u003e ’n Bybelhandboek spesiaal vir die jongklomp.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eDié boek sal kinders help om sin te maak van die Bybel deur vir hulle praktiese, lekker en interessante maniere te wys om dinge oor die Bybel te leer.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003e’n Ontdekkingsreis deur die Bybel – vir kinders\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e\u003cspan\u003e lei kinders deur die Bybel deur die volgende opwindende bywerkings:\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e• antwoorde op die algemeenste vrae wat hulle het oor gebeure en karakters in die Bybel\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e• interessante feite om hulle te stimuleer en hulle belangstelling te wek\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e• visuele voorstellings van wat hulle lees om hulle te help verstaan en onthou\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e• hedendaagse toepassings van sekere Bybelse konsepte en tradisies\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e• woordverklarings\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e• vrae met Bybelse verwysings vir antwoorde om hulle insig te verryk\u003c\/span\u003e","brand":"CUM","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":45203945029884,"sku":"KDS477 CUM^","price":199.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0207\/5593\/9392\/files\/9781431611478_front_7abacc48-22c7-4833-bc8c-7fd966635419.webp?v=1756734127","url":"https:\/\/www.toyville.co.za\/products\/ontdekkingsreis-deur-die-bybel-vir-kinders","provider":"Toyville - South Africa","version":"1.0","type":"link"}