Slimkoppe Afrikaans Graad R

PEARSON

Regular price R 145.00

Tax included. Shipping calculated at checkout.
Kinders geniet dit om saam met Slimkoppe te leer. Kleurvolle illustrasies, plakkers, kreatiewe aktiwiteite en vrolike karakters wat lief is vir pret, gee lewe aan die Suid-Afrikaanse kurrikulum vir Geletterdheid en Gesyferdheid.

Slimkoppe is deur ervare Suid-Afrikaanse onderwysers geskryf en bevat waardevolle notas, wenke en antwoorde vir ouers.