Kinders geniet dit om saam met Slimkoppe te leer. Kleurvolle illustrasies, plakkers, kreatiewe aktiwiteite en vrolike karakters wat lief is vir pret, gee lewe aan die Suid-Afrikaanse Wiskunde-kurrikulum. Hierdie Slimkoppe-werkboek is deur ervare Suid-Afrikaanse onderwysers geskryf spesiaal vir graad R-leerders en bevat waardevolle notas, wenke en antwoorde vir ouers.