Slimkoppe-oefentoetse berei kinders voor op toetsskryf in die klas en help om hul uitslae te verbeter.
Die boek bevat:
Die boek bevat:
- Ses wiskunde toetse, plus al die antwoorde
- Riglyne om vordering te assesseer en probleemareas te identifiseer
- Notas en wenke wat die leerproses ondersteun.