![Slimkoppe Vaardighede Breuke Graad 1-3](http://www.toyville.co.za/cdn/shop/products/Screen_Shot_2018-10-11_at_11.08.13_1024x_b05dd601-c9d6-4f51-89f9-58a9bc8b75d0_{width}x.png?v=1645173662)
Kinders is dol oor leer saam met die Slimkoppe. Kreatiewe aktiwiteite en vrolike karakters gee lewe aan werkblaaie en take. Slimkoppe word geskryf deur ervare Suid-Afrikaanse onderwysers en bevat waardevolle notas, wenke en antwoorde vir ouers. Ontwikkel sleutelvaardighede uit die Suid-Afrikaanse Kurrikulum. Aktiwiteite op drie moeilikheidsgraadvlakke; instruksies en antwoorde stapsgewys; soveel pret, kinders weet nie eens hulle leer nie.