Slimkoppe Vaardighede Probleemoplossing Graad 4

Slimkoppe Vaardighede Probleemoplossing Graad 4

Regular price
R 82.00
Sale price
R 82.00
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Quantity must be 1 or more

Kies slim vir ʼn skitterende toekoms!

Slimkoppe-vaardighede boeke word spesiaal vir Suid-Afrikaanse kinders ontwikkel.

Hierdie werkboek is volgens die Suid-Afrikaanse kurrikulum geskryf en is op presies die regte vlak vir kinders in Graad 4.  Die reeks is só ontwerp dat beide kinders, hul ouers en onderwysers dit maklik kan gebruik.

  • Ontwikkel deur ervare Suid-Afrikaanse onderwysers.
  • Ontwikkel kernvaardighede volgens die Suid-Afrikaanse Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV)
  • Stap-vir-stap instruksies en antwoorde
  • Soveel pret kinders weet nie eens hulle leer nie