Stilwordtye Saam Met God Vir Meisies

Stilwordtye Saam Met God Vir Meisies

Regular price
Sold out
Sale price
R 42.00
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Quantity must be 1 or more

90 kort oordenkings wat tienermeisies bemoedig en lei in hulle tyd saam met God.

Huiswerk, sport- en kultuuraktiwiteite maak ’n meisie se dag baie gou baie besig. Dit word egter soms so besig dat ’n mens totaal oorweldig voel. Dit is wanneer jy by die Vader moet gaan stilword sodat Hy jou kan vul met sy krag en hoop.

     Stilwordtye saam met God vir meisies bied 90 kort, inspirerende gedagtes wat meisies sal bemoedig en versterk. Meisies kan enige tyd van die dag nadink oor hierdie inspirerende oordenkings.