Storie-Man Omnibus 6

Storie-Man Omnibus 6

Regular price
R 72.00
Sale price
R 72.00
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Quantity must be 1 or more

Nog 'n fantastiese Storieman omnibus is hier! In hierdie uitgawe lees ons weer van Timmertak en Abigael die spinnekop se avonture. Daar is ook gunsteling-stories soos "Simon se kanaal", "Die laaste vlentertjie reenboog", "Oom Stoffel eet by 'n towenaar", "Die parasol" en "Die vriendelike beer". Geniet ook nog 'n lekker Liewe Heksie-storie en word betower deur sprokies soos "Die gemmerbroodman" en "Duimelize"