Vrolike liedjies & CD

Vrolike liedjies & CD

Regular price
R 135.00
Sale price
R 135.00
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Quantity must be 1 or more

'n Klein bloemlesing uit die skatkis van ons Afrikaanse volksmusiek met 21 lekker saamsing liedjies op CD. Blaai saam met jou kind deur die kleurvolle illustrasies en woorde van die liedjies terwyl die musiek speel. 24 blaaie met woorde en prente, plus 21 blaaie met bladmusiek. Waarborg ure se pret!