Vrolike liedjies & CD vol 2

Vrolike liedjies & CD vol 2

Regular price
Sold out
Sale price
R 135.00
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Quantity must be 1 or more

Vrolike Liedjies is uit en uit 'n treffer! Volume 1 het soos soetkoek verkoop. Daarom is Vrolike Liedjies Volume 2 nou beskikbaar met nog ou bekendes soos Die blink vosperd, Dis heerlike lente en Solank as die rietjie.

Die genot wat hierdie tradisionele liedjies gee, is nie beperk tot 'n spesiale geleentheid nie. Sing hulle by die huis, op pad erens heen, by 'n piekniek, om die kampvuur of op die verhoog. Hulle skep spangees en bind jonk en oud bymekaar op 'n baie plesierige noot.